'n Kolwer van NWU Vaal maak gereed om 'n aflewring te speel. Foto: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK. – Delfoss Krieket se President A-span het vroeër vandag vir NWU Vaal met 4 paaltjies op sy tuisveld geklop.
NWU Vaal het 245/10 in 37.4 beurte aangeteken waarna die besoekers 249/7 in slegs 32 beurte aangeteken het.
‘n Speler van NWU Vaal lê die langsteel in. Foto: Ettienne van Rensburg
‘n Bouler van Delfos stuur ‘n draaibal af. Foto: Ettienne van Rensburg
‘n Kolwer van NWU Vaal kielie ‘n aflewering. Foto: Ettienne van Rensburg
My wakker agter die penne wees! Foto: Ettienne van Rensburg
‘n Bouler van Delfos bekyk die bal terwyl hy na sy merker terugstap. Foto: Ettienne van Rensburg
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App
here .