VANDERBIJLPARK – Shané Olivier, ‘n leerling aan die Laerskool D.F. Malherbe het as lid van die Kuro-Obi Karate Instituut by die WSKF Nasionale kampioenskap presteer. Sy het bronsmedaljes in Kata en Kumite verwerf.
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.