NewsSport

V’niging gly teen Brakpan

'n Gebrek aan dissipline het die skaal in die Oos-Randers se guns geswaai

VEREENIGING. – Brakpan se eerste rugbyspan het vanmiddag sy plek bo-aan die punteleer van die Valke Peregrine punteleer verstewig toe hy Vereeniging met 42-33 geklop het.

Die Brakpanners het ‘n agterstand van 21-15 uitgewis om as oorwinnaars uit de stryd te tree. Die feit dat Vereeniging drie geelkaarte in die kragmeting ontvang het, het ook nie hulle saak aangehelp nie.

 

Back to top button