Vikings plunder Rhino Week se trofeekas

Die Vikings het vanjaar hulle segetog by die Rhino Week voortgesit

VANDERBIJLPARK. – Die Vikings se o.12 en o.13-rugbyspanne het die pasafgelope Rhino Week vir laerskole wat op die Isak Steyl-stadion plaasgevind het oorheers om as die Rhino Week kampioene gekroon te word.

Die Vikings se o.13-wenspan.
Die Vikings se o.12-wenspan.

 

Die Ratels se skrumskakel maak skoon agter die oond.
‘n Speler van die Badgers op pad doellyn toe.
Hy hoor die roepstem van die doellyn.
Verligting gebring deur ‘n geleerde skopvoet.
‘n Sneller van die Wildehonde probeer om ‘n speler van die Coastal Sharks te hardloop.
Net-net te laat.
Exit mobile version