News

Sedibeng-burgemeester se koets laat koppe draai

Dit was soos iets uit die feëverhaal van Aspoestertjie.

VEREENIGING. – Die burgemeester van die Sedibeng-distriksmunisipaliteit het vroeër vandeesmaand die koppe laat draai toe sy met ‘n koets by die Vaal Teknorama opgedaag het vir haar distriksrede.

Lerato Maloka het haar staatsrede op 4 June by die Vaal Teknorama gelewer.

Die tema van vanjaar se staatsrede was “30 jaar van Vryheid, demokrasie en vennootskap vir ekonomiese groei”.

Lees meer oor haar toespraak hier.

Môre, Donderdag 26 Junie, sal die burgemeester van die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit, rdh. Peter Teixeira, sy munisipale rede in De Deur lewer.

Lerato Maloka se koets. Foto: Verskaf
Die koetsdrywer voor op Lerato Maloka se koets. Foto: Verskaf

 
Back to top button