News

KYK: Bouwerk aan Riverstone Mall vorder fluks

Die R370-miljoen projek behoort vroeg in 2025 voltooi te wees.

MEYERTON. – Bouwerk aan die Riverstone Mall in Pierneef Boulevard, Meyerton vorder fluks, soos mens van dié lugfoto’s kan oordeel.

Die projek word deur Alley Roads ontwikkel en word deur Rand Merchant Bank gefinansier.

Die winkelsentrum sal ‘n bruto verhuurbare oppervlakte van 18 000 vierkante meter hê met sowat 53 huurders.

Die bouperseel van die Riverstone Mall soos dit op 26 April 2024 gelyk het. Foto: Christiaan Cloete
Die bouperseel van die Riverstone Mall soos dit op 10 Mei gelyk het. Foto: Christiaan Cloete
Die bouperseel van die Riverstone Mall soos dit op 21 Mei gelyk het. Foto: Christiaan Cloete
Die bouperseel van die Riverstone Mall soos dit op 21 Junie gelyk het. Foto: Christiaan Cloete

 
Back to top button