Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos .
Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.
Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.
KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Die top foto’s van Fotoblad 214 verskyn in Vrydag se Vaalweekblad.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die treffende aksie foto tydens die KEC Rally geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die besondere foto geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg het die kunstige natuurfoto geneem.
Jan Kotze van Centurion het die mooi foto geneem.
Jan van der Meulen van Strand in die Weskaap het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die kunstige natuurfoto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto by Mabalingwe geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die mooi sonsondergang in Oranjeville geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Koeks Denner van Vanderbijlpark het die mooi foto van die dreigende storm geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto in Knysna geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto tydens ‘n kunstefees in die aand geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het mooi foto geneem.
Nikki Kempson het die Blue Moon in die pragtige Gamkaskloof afgeneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Petra Stuart caputed this lovely photo ot the rainbow over the Loch Vaal area.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sheree Schoeman van Pretoria het die mooi aksiefoto tydens Festival of Motoring geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thys Eigenhuys van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto op hul roete van Beaufort-Wes na Prince Albert geneem.
Amorei Wright van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Arthur Ahrens van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chante Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Chantell Strydom (Strydom Photography) van Vredefort het die pragtige foto in Kanada geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this lovely photo of the Milky Way, Venus and comet C/2023 A3 (Tsuchinshan–ATLAS) over the wreck of the SS Kakapo at Noordhoek Beach, Kommetjie.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Suikerbekkie geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die pragtige foto van Aiko die husky geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Dylan Orphan van Vaalpark het die kunstige foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto in Sionsberg geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by die Nizamiye Mosque in Midrand geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Mabalingwe Game Reserve geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijpark het die mooi monochroom foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi sonopkomsfoto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.