Kom ‘vlieg’ saam deur die foto’s

Vaalweekblad is 'n trotse ondersteuner van die kunste en deel met trots nog 'n fotoversameling wat deur die Elsje's Choice on Photos Facebookgroep moontlik gemaak is.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 210 verskyn in Vrydag se Vaalweekblad.

Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto tydens die Africa Aerospace & Defence (AAD) Airshow geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto van ‘n buffel geneem.
“Glendalough Upper Lake” – Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
“Staptog na Esbalçatmeer in die Pireneë berge” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Wallace (Picture Perfect Photography) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die oulike foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijpark het die mooi monochroom foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) het die mooi foto van haar 7 maande oue seuntjie geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Macaela Becker (oud-Valie) het die mooi foto by Zwartskop Raceway geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi stillewe foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die oulike foto van baba muisvoëltjie geneem. Marizka het hom (Konitchiwa soos sy hom gedoop het) na ‘n dame geneem wat by die South Africa Wildlife Association werk.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi lente foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi landskapfoto van die Outeniquapas geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi matriekafskeid foto geneem.
Michelle Venter (La Vie En Vogue Photography) van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het mooi foto van haar dogtertjie geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto op Ivy Beach geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het diep pragtige foto geneem.
Ralph Pike het die oulike foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rozané Joubert van Vanderbijpark het die mooi foto in Kaapstad geneem.
Santie Marx van Vereeniging het die interessante foto van haar kat geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this lovely photo.
Shaneya Meyer het die mooi foto geneem.
Sheree Schoeman van Pretoria het die mooi aksiefoto tydens tydens ‘n lugskou geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yolanda Barnard het die mooi foto in Ballito geneem.
Yolandie Botha het die oulike foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige natuurfoto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto op hul roete van Beaufort-Wes na Prince Albert geneem.
Amorei Wright van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Anthony Schubart het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Victor het die mooi foto van ‘n Krombekneushoringvoël geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto by Austin Roberts Voëlpark geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto by Ushaka Marine World geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto in Marloth Park geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto by die Aalwynplaas geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto van ‘n skillie geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die oulike foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die besondere sonopkoms foto by Barrage geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version