Local newsNewsNews

Bikers ondersteun goeie doel

Hulde aan gevalle kamerade

SASOLBURG. – Noem maar ‘n inisiatief of funksie vir ‘n goeie doel en daar is ‘n goeie kans dat die Vaaldriehoek se motorfietsryklubs daarby betrokke is.

Dit was vroeër vandeesmaand by die Die Veiling in Sasolburg weer so toe die C.M.A Midvaal, D.O.W Sasolburg, M.O.T.H en Silent Soldiers kragte saamgesnoer het om die Bikers for War Heroes-funksie te hou.

Fanie du Preez speel sy bugal tydens die parade.
Eddie Hall betoon sy respek. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Bikers by dosyne!
Die parkeerarea by die Veiling was propvol motorfietse.
Parade aandag!
Kapelaan Willie Pieterse het met skriflesing en gebed verrigtinge geopen.

Die bekende Vaaldriehoekse sanger Anton Myburgh, wat bekend is vir sy liedjie Biker Angel, het by die funksie opgetree. Vaalweekblad het gaan inloer.

You can read the full story on our App. Download it here.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za More »
Back to top button