Local newsNewsNews

Parkies wéér Noordvaal-kampioene

Welgedaan aan Kollegepark se jukskeispan.

VANDERBIJLPARK – Laerskool Kollegepark se o13 Jukskeispan het dit weer gedoen.

Saterdag, 14 September het hul vir die tweede agtereenvolgende jaar as die Noordvaal Skole o13 kampioene uit die stryd getree.

Neem mens in ag dat die spannetjie eers in 2023 begin speel het en toe al die streek en Noordvaal kampioene was, dan weet jy hier is spelers om mee rekening te hou.

Heinrich du Plessis (wat aan sy vierde Noordvaal kampioenskap deelgeneem het) is as een van die uitblinkers uitgewys.

Die Kollegeparkspan bestaan uit Macky McLaggan, Nathan Engelbrecht, Heinrich du Plessis, Fourie de Lange en Kamogelo Legoete.

You can read the full story on our App. Download it here.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button