Local newsNewsNews

Fonnies werskaf in die tuin vir Lente

Die Fonnies het dit geniet om met hul hande in die grond te woel.

SASOLBURG – Primêre Skool Fonteine het Vrydag, 6 September Lentedag gevier.

ohan Burger is vrolik getooi vir Lentedag en geniet dit om plantjies te plant.

Die Fonnies het hul skooldrag opgevrolik met helderkleurige dasse, blomversierde hoede en kreatiewe kapsels waar blomme en blare uitgesteek het.

Denise De Bruyn besig om plantjies in hulle klastuin te plant

Naas die vrolikheid het almal ook gewapen met plantjies die dag aangedurf vir die skool se Blomprojek.

Amorey Kaths en Janika le Riche is reg vir Lente

Die leerders het grafies in die hand met groot ywer geplant en verskeie areas van die skool spog nou met saailinge wat eersdaags almal gaan blom.

You can read the full story on our App. Download it here.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button