Local newsNewsNews

Valia se astro amptelik geopen

Dit is 'n nuwe hoofstuk in die hokkie-geskiedenis van HS Transvalia.

Die amptelike opening van HS Transvalia se astro het die afgelope naweek plaasgevind.

Behalwe vir die twee vertoonwedstryde tussen Valia se eerste seuns- en dogters-hokkiespanne teen die Old Boys en Girls, was daar ook talle laerskole spanne wat aan die Quick Six-toernooi deelgeneem het.

Vaalweekblad was daar om van die eerste aksie op die nuwe baan vas te vang.

Volledige berig en nog foto’s in Vrydag se Vaalweekblad.

Ruan Klaassen (blou) van Valia se eerste seunshokkiespan en Aiden Botha (Valia Old Boys) in aksie tydens die vertoonwedstryd. Foto: Elsje Vermeulen
Die laerskole spanne het die Quick Six-toernooi baie geniet. Foto: Elsje Vermeulen
O gaats … toemaar dis deel van die spel. Aiden Botha is op die grond terwyl Aobakwe Magome wys ‘sorryh’ dis nie sy skuld nie. Foto: Elsje Vermeulen
Die opening is met trots gevier. Foto: HS Transvalia

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button