Local newsNewsNews

Fotoblad: Kunstige uitkyk op die lewe

Die fotograwe van die Elsje's Choice on Photos Facebookgroep het 'n besonder kunstige uitkyk op die lewe. Loer gerus wat hulle vasgevang het.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 207 verskyn in Vrydag se Vaalweekblad.

Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerda Fouche (oud-Valie) van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by Vaal Marina geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die kunstige foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens vakansie in Hartenbos en Mosselbaai geneem.
Hettie Fowlds van Henley on Klip het die pragtige foto in die Karoo geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die besondere sonopkoms foto by die Barrage geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto by Festival of Motoring geneem.
Jaco Steyn van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jan Kotze van Centurion het die kunstige foto van ‘n gewone Rooiborsduif geneem.
Janice Richardson from Isando captured this beautiful photo.
Jeandré Denner het die mooi oomblik vasgevang.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die kunstige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die interessante foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kleurryke foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto naby Cullinan geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die besondere foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Macaela Becker (oud-Valie) het die mooi aksie foto by Zwartskop Raceway geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die pragtige foto van haar klein Dexter geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto maan opkoms vanaand vanuit haar voortuin geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die skilderagtige foto geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi natuurfoto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die kunstige natuurfoto geneem.
Muriel Venter van Frankfort het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die kunstige monochroom foto geneem.
“Unlimited Adventures” – Nicola Telle van Tulbagh in die Weskaap het die pragtige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto met sonokoms geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die skilderagtige landskapfoto geneem.
Riata Nel (oud-Valie) van Stellenbosch het die mooi foto in die Onder Karoo, digby die Tankwa Nasionale park met sononder geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Ballito captured this lovely photo.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi lyne gesien en netjies vasgevang.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Yolanda Barnard het die mooi foto in Ballito geneem.
Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die treffende natuurfoto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto van ‘n naaldekoker geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Amor Kruger het die mooi foto geneem.
Amorei Wright van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto sommer hier in die Vaal geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die pragtige foto geneem.
Anthony Schubart het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi silhouette foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die treffende makro foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die besondere foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto naby Barra in Mosambiek geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi weerkaatsing foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die kunstige natuurfoto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

Back to top button