Local newsNewsNews

Akademie vir Dramakuns se trots

Die Vaaldriehoek het talent. Dié dramastudente het dit weer bewys.

VANDERBIJLPARK – Adelie du Toit en Nieke Fourie het nie net goue medaljes by Show Your Talent behaal nie, hulle het die Top 10 behaal.

Albei is studente van Franciska van der Merwe se Akademie vir Dramakuns. Sy is natuurlik supertrots op dié twee drama sterretjies.

Adelie het goue medaljes verower in dramatised poetry, poetry, English monologue en Afrikaans monoloog.

Sy het ook ‘n Top 10 medalje gekry vir die Top 10 in die kategorie: Drama.
Op haar beurt het Nieke goud behaal vir poësie en gedramatiseerde poësie in Afrikaans en Engels.

Sy het onder die Top 10 geëindig en was afdelingswenner in Afrikaanse Poësie.

Back to top button