Oorstroom jou dreine? Hier’s blitsige hulp!

Bertus du Toit van Center Flow Drain Services kan tjop-tjop klaarspeel met sulke probleme!

ADVERTORIAL:

Huisbewoners en sakemense met wie dit al gebeur, weet dat verstopte dreine een van die grootste nagmerries is wat jou kan tref. Dit is ‘n uiters onaangename maar bowenal onhigiëniese situasie wat ernstige gesondheidsgevare vir mens en dier inhou.

Dit is op dié gebied waar Center Flow Drain Services ‘n noodsaaklike diens lewer. Die eienaar, Bertus du Toit, het die nodige toerusting en gereedskap om alle verstopte dreine vinnig oop te maak en hy het ook die ervaring om gou-gou klaar te speel met al sulke probleme.

Besighede of huiseienaars wat sukkel met verstopte dreine kan gerus vir Bertus kontak. Hy werk in die hele Vaaldriehoek – Midvaal, Vereeniging, Vanderbijlpark, Sasolburg en omliggende gebiede.

Bewaar sy nommer: 061 461 7900 vir die dag as jy in ‘n riool-nagmerrie beland. 

Hande in die hare oor verstopte dreine?

Kontak vir Bertus: 061 461 7900

Bertus du Toit

Bewaar Bertus se nommer: 061 461 7900

Exit mobile version