Local newsNewsNews

Prag-versameling deur fotograwe opgedis

Vaalweekblad deel met trots nog 'n pragtige foto-versameling wat deur die passievolle fotograwe van die Elsje's Choice on Photos Facebookgroep moontlik gemaak is.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 206 verskyn in Vrydag se Vaalweekblad.

Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi aksie foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Dinokeng geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto by Palm Beach geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jaco Steyn van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Janice Richardson from Isando captured this beautiful photo.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto by Weltevrede Leeuplaas, naby Heilbron geneem.
June Bartlett van George het die skattige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto van ‘n African Peach Moth geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mari Moller van Vaalpark het die mooi sonopkoms foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die oulike foto van haar klein Dexter geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Micaela Becker het die mooi aksie foto by Zwartskop Raceway geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto van ‘n wildehond geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto in Limpopo geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys het die mooi foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yolanda Barnard het die mooi foto in Ballito geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amorei Wright van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto sommer hier in die Vaal geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die oulike foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Annette Welman van van Meyerton het die mooi foto in Riversdal, Meyerton geneem.
Anthony Schubart het die mooi foto geneem.
Arthur Ahrens van Pretoria het die pragtige foot van ‘n hiëna welpie in Dinokeng geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto by Marivale geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto in Mabalingwe Game Reserve geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.

You can read the full story on our App. Download it here.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button