Local newsNewsNews

Inamari breinstorm vir ‘n vale

'n Tekort aan grysstof is daar beslis nie

VANDERBIJLPARK. – Inamari van Dyk, ‘n leerling aan die Laerskool DF Malherbe, het tydens die Distrik Graad 6 EngelsE Breinstorm-kompetisie haar uitstekend van haar taak gekwyt en ‘n algehele derde plek behaal.

Back to top button