AdvertorialBusinessNewsSponsored

SCC bied dié hoëgehalte dienste aan om druk op sakemense te verlig

Kom 'gel' saam met ander entrepreneurs en groei saam!

 

The Shared Services Company (The SSC) bied gedeelde dienste aan klein tot medium ondernemings in die Vaaldriehoek-area. The SCC fokus op alles-in-een omvattende oplossings vir jou besigheid en help sodoende om kostes te bespaar, en jou hulpbronne te optimaliseer. Sodoende verbeter ons ook die effektiwiteit van jou besigheid.

Wat bied ons aan?
Finansiële dienste
Administratiewe dienste
Digitale en tradisionele bemarking
Alles op jou Voorstoep in die Vaaldriehoek!

Wil jy “gel” saam met ander sakemense?

“Jellie” bied ‘n gulde geleentheid aan waar entrepreneurs kan G(j)el!
Met ons maandelikse Jellie ontmoet ‘n klein groep entrepreneurs om mekaar te ondersteun. Dit is gebaseer op Napoleon Hill se konsep van ‘Mastermind Groups’ waar individue gedagtes oor ‘n onderwerp uitruil. Hierdie is ‘n GRATIS geleentheid waar entrepreneurs van mekaar leer en saam groei.

Lees meer oor SCC op Facebook: https://www.facebook.com/TheSharedServicesCompany

Vir meer inligting, stuur gerus ‘n epos na info@thessc.co.za of kontak SSC by 016 970 1700.

Vir meer inligting, stuur ‘n epos na info@thessc.co.za of kontak SSC by 016 970 1700

Back to top button