Local newsNewsNews

Hier kom ‘n ding… Ouma is op pad

Video: Ouma is op pad. Kyk en luister hier wat het sy te sê oor haar opkomende vertoning by die Etienne Rousseau Teater in Sasolburg.

Margit Meyer-Rödenbeck het geen bekendstelling nodig nie. Sy het Suid-Afrikaners jare lank vermaak as Dowwe Dolla en tot onlangs het sy ons geliefde Liewe Heksie weer lewe gegee.

Hierdie jaar is sy terug as Ouma. Dowwe Dolla se ouma en hierdie ouma het nie takt of brieke nie.

Bespreek vandag jou kaartjies vir Ouma is Op Pad by die Etienne Rousseau Teater in Sasolburg vir Sondag, 8 September om 15:00.

Geen kinders onder 14 jaar nie. Kaartjies is beskikbaar by www.ertickets.com

Back to top button