Fotoblad: Kyk hoe mooi is die wêreld om jou

As jy die tyd neem om mooi om jou rond te kyk, sal jy wel die mooi van die lewe vind. Die fotograwe deel elke week die "mooi" wat hul aandag getrek het.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 205 verskyn in Vrydag se Vaalweekblad.

Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige natuurfoto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Annette Welman van van Meyerton het die mooi foto in Riversdal, Meyerton geneem.
Anthony Schubart het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Camilla Jacobs van Vereeniging het die treffende foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané van Biljon van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Charmoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n Byevreter geneem.
Gerda Fouche (oud-Valie) van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto op ‘n plaas in Harrismith geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto die afgelope naweek tydens die Parys 400 Rally geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto langs die Olifantsrivier in Limpopo geneem.
Jaco Blom het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jaco Blom van Centurion het die mooi foto geneem.
Jaco Steyn van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jan Kotze van Centurion het die pragtige foto van die Draaihalse (Red- throated Wrynecks) by Rietvlei Dam geneem.
Janice Richardson from Isando captured this beautiful photo.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto in Mabalingwe geneem.
June Bartlett van George het die skattige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto van Estany Blau (Blue lake) in Frankryk geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mari Moller van Vaalpark het die kuiergas in haar bure se erf afgeneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die pragtige foto op Bloubergstrand geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mia Ecroignard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi modelfoto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto van ‘n White-browed sparrow weaver (koringvoël) geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Riata Nel (oud-Valie) van Stellenbosch het die mooi foto by die Apollo de Karoo Tentkamp in die Onder Karoo, digby die Tankwa Nasionale park geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this lovely photo in Ballito.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto by Vaal Marina geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Yolanda Barnard het die mooi foto in Ballito geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto op ‘n plaas in Parys geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto by Silver Water Game Lodge geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Amorei Wright van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto sommer hier in die Vaal geneem.
ndré Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto sommer hier in die Vaal geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto by Dinokeng-natuurreservaat geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Exit mobile version