Fotoblad: Nog ‘n prag-versameling

Dis dalk so bietjie koud om buite rond te loop, so sit terug en laat die fotograwe jou op "toer" neem.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 203 verskyn in Vrydag se Vaalweekblad.

Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die besondere foto van die Byevreters geneem.
Gerda Fouche (oud-Valie) van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by The Rock Raceway and Drift Masters SA geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi silhouette foto geneem.
Jaco Blom van Centurion het die oulike foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
“Smoke on the water” – Jaco Steyn van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van ‘n Koringvoël geneem.
Janice Richardson from Isando captured this beautiful image.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto in die Cangogrotte geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die kunstige slhouette foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die pragtige foto van haar dogtertjie geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Mari Moller van Vanderbijlpark het die mooi sonopkoms foto in Margate geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto van ‘n veldbrand in die verte geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die pragtige foto op Bloubergstrand geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto vanuit haar kantoor in Hastings geneem.
Maryna Venter (oud-Valie) wat nou in Montagu in die Weskaap woon, het die oulike foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mia Ecroignard van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi modelfoto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die oulike van die meerkatte geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Muriel Venter van Frankfort het die mooi foto geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die skilderagtige foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi natuurfoto geneem.
Rene Janse van Vuuren van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Riata Nel (oud-Valie) van Stellenbosch het die mooi foto by die Apollo de Karoo Tentkamp in die Onder Karoo, digby die Tankwa Nasionale park geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
Yvonne Jones van Vanderbijlpark het die mooi weerkaatsing foto by Lake Gamma Kakamas geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige straatfotografie foto tydens vakansie in Thailand geneem.
Alex Strydom van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in Botswana geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto van haar kat, Sugar, geneem.
Amorei Wright van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Annari Burger het die besondere foto van ‘n dieseltenker wat in die verte gebrand het tussen Parys en Vredefort geneem.
Anthony Schubart het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this striking photo.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto indie Drakensberge geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n geelvink geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die mooi foto van haar mooi kieterkat geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die pragtige foto in Sionsberg geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n visvanger in die Okavangodelta geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die oulike foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Exit mobile version