Lekker kuier in Meyerton

SOSIAAL. - Saterdag, 13 Julie het Anton Myburgh se vertoning in 'n lekker kuieraksie ontaard.

Saterdagmiddag het bikers van verskeie klubs in Meyerton by Savanna #Net1netjie Sports Bar & Roadhouse bymekaar gekom vir ‘n lekker kuiersessie om hulle eie Biker Angel, Anton Myburgh, se vertoning by te woon.

Kyla en Jaco Gray rustig by die heerlike kuiersessie.
Magdalena Gray het haar gemaklik op ‘n tafel tuisgemaak om alles gade te slaan.
Jacke Labuschagbe geniet altyd Anton se vertonings.
Hendrik Smith, Hetta van Rensburg, Quinette Smit en Simonè Herbst het die middag geniet.
Exit mobile version