Local newsNewsNews

Saterdagmiddag jolyt saam met Anton Myburgh

Kuier Saterdagmiddag saam met die Vaal se eie Biker Angel, Anton Myburgh in Meyerton

MEYERTON. – Anton Myburgh, die man met die mooi stem en die stringe treffers, waaronder Biker Angel, agter sy naam, hou Saterdagmiddag ʼn Biker Angel for Charity vertoning.

Die vertoning, vanaf 12:00-15:00, vind plaas by die Savanna #Net1netjie Sports Bar & Roadhouse in Meyerton. Toegang is R50 pp.

Anton Myburgh se verloofde, Elize moet ‘n groot rugoperasie ondergaan en die mediese fonds dek nie al die kostes nie.

Hierdie vertoning is dus spesiaal aan haar opgedra en alle fondse sal vir die mediese onkostes rondom die operasie gaan.

Back to top button