AdvertorialBusinessNewsSponsored

Verstopte dreine? Center Flow Drain Services kan help!

Bertus los sulke probleme vinnig op. Hy is 24 uur per dag beskikbaar in Midvaal, Vereeniging, Vanderbijlpark, Sasolburg en omliggende gebiede.

Daar is min dinge so grillerig soos ‘n verstope drein… veral as daar rou riool uitborrel! Die reuk is erg genoeg as mens in die veld by so ‘n oorspoelde drein verbloop of -ry, maar soveel erger as dit in jou eie erf of sakeperseel is!

Dis op dié gebied waar Center Flow Drain Services ‘n uiters noodsaaklike diens lewer. Die eienaar, Bertus du Toit, het die nodige toerusting en gereedskap om alle verstopte dreine oop te maak. Hy het  ook die nodige ervaring om vinnig klaar te speel met al sulke probleme.

Besighede of huiseienaars wat sukkel met verstopte dreine kan gerus vir Bertus kontak. Hy werk in die hele Vaaldriehoek – Midvaal, Vereeniging, Vanderbijlpark, Sasolburg en omliggende gebiede. 24 UUR PER DAG!

Bewaar sy nommer: 061 461 7900 vir die dag as jy in ‘n riool-nagmerrie beland.

Bertus du Toit van Center Flow Drain Services

Center Flow Drain Services speel vinnig klaar met verstopte dreine. Bel Bertus by 061 461 7900

Back to top button