Dis skoolvakansie, wat maak ons maats?

By Just KIDDING naskoolsentrum in Vanderbijlpark word daar allerlei lekker projekte aangepak.

VANDERBIJLPARK. – Die jongelinge by Just KIDDING Naskoolsentrum geniet dit om buite te speel, maar hul groepsaktiwiteite bly vir hul die lekkerste.

Ons het gaan inloer om te sien wat gebeur as die maters ‘n soutkuns projek aanpak.

Die Drie Musketeers, CJ Ehlers, Jandré Jooste en Rieghardt Boonzaaier het lekker gesels terwyl hul die sout gegom het.
Ethan Leonard wys hoe ver hy al gevorder het. Die Drie Musketeers, CJ Ehlers, Jandré Jooste en Rieghardt Boonzaaier het lekker
Brian Ferreira konsentreer om die gom netjies binne die lyntjies te hou.
Christopher van den Berg het al gou aan die speel geraak met die sout en die prentjie vergeet.
Reagan van den Berg vorder fluks met haar kunswerk
Mikhayla du Plessis en Zanté Boonzaaier geniet dit om saam met Juf. Salomé de Jongh kuns te doen
Christopher, Chantelize en Declan het lekker gespeel en gesels
Exit mobile version