Local newsNewsNews

200ste Fotoversameling

Hierdie is die 200ste fotoversameling wat sedert die ontstaan van die Elsje's Choice on Photos Facebookblad verskyn. En wat 'n spoggerige versameling is dit nie!

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe.

KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 200 verskyn die week in die Ster koerante.

Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die pragtige aksie foto Dinokeng geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Centurion het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jan Kotze het die mooi foto by Marloth Park geneem.
Janice Richardson from Isando captured this beautiful image.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die pragtige foto op Umkomaas-strand.
Johan Louw van Parys het die mooi foto by Swartkops Airforce Museum geneem.
“Gokyo Lake” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto onderweg OR Thambo-lughawe toe geneem.
Leon Booyens van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die skattige foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto van Gizmo geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi sonsondergang foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die pragtige foto op Bloubergstrand geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Martie Naude van Vereeniging het die mooi wintersfoto geneem.
Mia Hartmann van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die treffende foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Zarita Bosch van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige sonopkoms foto geneem.
Alex Strydom van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Altha le Roux van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amorei Wright van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Anne Taylor van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Camilla Jacobs van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Carre-Lee Erasmus van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané van Biljon van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christa Victor het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto in die EcoPark geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Mabalingwe Game Reserve geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto by Marievale geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.

 
Back to top button