Emmies groet lente met Ice Cream Run

VANDERBIJLPARK. – Lentekoors is in die lug en die Laerskool Emfulenipark het op 30 Augustus ‘n Ice Cream Run gehou om Lente te verwelkom. Oud en jonk het met hulle vrolike uitrustings vir ‘n feesatmosfeer gesorg. Selfs die Emmies se hoof, mnr. Frans van Kradenburg het “deelgeneem” al was dit op sy Vespa-bromponie. Related Articles …

VANDERBIJLPARK. – Lentekoors is in die lug en die Laerskool Emfulenipark het op 30 Augustus ‘n Ice Cream Run gehou om Lente te verwelkom. Oud en jonk het met hulle vrolike uitrustings vir ‘n feesatmosfeer gesorg. Selfs die Emmies se hoof, mnr. Frans van Kradenburg het “deelgeneem” al was dit op sy Vespa-bromponie.

Exit mobile version