Bespreek solank vir ‘n salige Valentynsbederf by Blissful Baking!

Besoek die koffiewinkel/tuisrestaurant by 182 Louis Trichardt Boulevard, Vanderbijlpark

 

Advertensie

Die Maand van die Liefde is amper hier, en daarmee saam kom daar mos Valentynsdag op 14 Februarie…. Bespreek jou Valentynsdag-ete by Blissful Baking se Koffiewinkel vir slegs R450 per paartjie. Dit luit ‘n voorgereg, hoofgereg, nagereg en natuurlik ‘n bottel wyn in. Whatsapp Blissful Baking nou by 062 239 8396
Blissful Baking is geleë by 182 Louis Trichardt Boulevard, Vanderbijlpark.

Wees gereed vir ‘n Valentynsbederf by Blissful Baking
Exit mobile version