CommunityLocal newsNews

Gaan jou huishulp met verlof? Marvellous Maids Vaal kan jou help!

Bespreek betyds jou huishulp vir die Desember-vakansie

 

Gaan jou getroue huishulp gedurende die Desember-vakansie met verlof? Sit jy met jou hande in die hare omdat jy nie self al jou huiswerk sal kan doen nie?
Hier is raad: Marvellous Maids Vaal verskaf uiters betroubare, hardwerkende en eerlike personeel wat sal kom uithelp.

Bespreek betyds ‘n aflos-huishulp deur Marvellous Maids. Al hul personeel is deeglik gekeur so jy kan seker wees dat jou huishouding in veilige hande gaan wees. Volg hierdie skakel om meer uit te vind: https://marvellousmaids.co.za/services/char-service/

 

Back to top button