Benodig jy professionele tuindienste in die Vaaldriehoek? Kontak Carel van Mull Pro Garden Services by 083 845 8936 of stuur e-pos na mullproptyltd@gmail.com
Mull Pro Garden Services lewer die volgende dienste:
* Sny van gras
* Sny van rantjies
* Hark, vee en blaas
* Verwydering van tuinvullis