Tjhoko Paint: Kuier op die kassie met Jo Black!

Tjhoko verf die land Woensdagaande aan die brand om 17:30 op DStv 147 (Via-kanaal) op die program "Doodgewone Jo"

 

Dis amper Paastyd – ’n tyd om te reflekteer. Dis ook die oorgang van herfs na winter – ’n nuwe seisoen.

Dis ook ‘n tyd om alles wat oud in jou huis en tuin is op te knap en kleur te gee vir die bleek wintermaande wat voorlê.

Paint Master en Tjhoko Paint is ‘n trots Suid-Afrikaanse familiebesigheid en is slaggereed om jou met jou opknappings- en verfraaiingstake te help.

Die Tjhoko Paint-houermaatskappy, Paint Master, vervaardig al vir meer as 21 jaar hoëkwaliteit dekoratiewe verfprodukte. Die onderneming het ‘n tak in Vereeniging waar beide Paint Master en Tjhoko Paint bekom kan word.

Paint Master en Tjhoko Paint is die perfekte spanmaats vir daai selfdoenprojekte.

Die unieke, omgewingsvriendelike formulering en veelsydige eienskappe van Tjhoko Paint beteken dit kan op feitlik enige oppervlak en in feitlik enige omgewing gebruik word, klein en groot, jonk en oud kan kreatief raak!

Vir enige iets anders asook die buiteruimtes van jou huis is daar Paint Master se unieke verfprodukte.

Die Paint Master- en Tjhoko Paint-span is altyd gereed om te help en te inspireer.

Besoek gerus die webtuistes www.tjhokopaint.co.za asook www.paint-master.co.za.

Vir al daai stap-vir-stap inspirasies, moenie van die YouTube-kanaal vergeet nie:

www.youtube.com/tjhokopaint.

Tjhoko verf die land Woensdagaande aan die brand  om 17:30 op DStv 147 (Via-kanaal) op die program Doodgewone Jo saam met Jo Black.

Kom kry jou verf en kunstige idees by die winkel in Houtkopweg 112, Duncanville, Vereeniging.

 

Vanaand, Woensdag 30 Maart, leer Nadine van Tjhoko Paint, en Jo Black ons hoe om Melamine-kaste te Tjhoko! Kry solank die popcorn reg, sit agteroor en skakel in vir nog n opwindende Tjhoko Paint DIY in die episode van Doodgewone Jo. Vanaand 17:30 op VIA TV (DStv 147)

 

 

****************************************************************************************************

Exit mobile version