AmusingLifestyleNews

Naweekvasvra: antwoord 3 nuwe vrae vir ‘n groter kans om R2000 te wen!

Hoe meer kere jy per maand deelneem, hoe groter word jou wenkans! Stuur jou antwoorde voor 31 Oktober in!

Vaalweekblad is besig met ‘n opwindende vasvra-speletjie met R2000 kontant en ander pryse wat per maand gewen kan word. Ons gaan elke paar dae ‘n klompie nuwe vrae vra en lesers hoef net die antwoorde saam met jou naam, van en dorp se naam na 076 454 9256 te WhatsApp.

Hoe meer kere jy per maand deelneem, hoe groter word jou wenkans! Stuur jou antwoorde voor 31 Oktober in, wanneer ‘n spesiale rekenaarprogram die wenners gaan kies.

Hierdie naweek se vrae:

1). So oud was Dawie du Toit toe hy rumatoïde artritis in die ergste graad opgedoen het.
2). Die VAN van die Vaal Universiteit vir Tegnologie se waarnemende visekansellier.
3). Die naam en van van die Elvis-nabootser wat tans by Riviera Hotel te sien is.

As jy nie weet wat die antwoorde is nie, kan jy dit in hierdie berigte vind:

Virus gee dapper Dawie opnuut ‘n vuishou

 

VUT’s Prof. Maggi – Making a difference

Riviera on Vaal: Elvis lives here!

 

Whatsapp die antwoorde op hierdie DRIE vrae voor 31 Oktober na 076 454 9256 (Voeg ook jou naam en dorp se naam by.

Baie dankie aan Vaalweekblad se wedstrydvennote, Bar with no Name, Gasmonkey, Harry’s Butchery en Jansen Houtwerke vir hul borgskappe van kontant en ander pryse. Vier gelukkige deelnemers gaan ook elke maand ‘n eksemplaar van Vaalweekblad se Herdenkingsboek ter waarde van R350 wen!

(Die wedstryd word ook as ‘n blokkiesraaisel met aparte pryse in Vaalweekblad se papieruitgawe aangebied – neem gerus ook daaraan deel!)

 

Back to top button