Local newsNewsNews

Geniet die foto’s en die naweek

Geniet die mooi foto's en geniet die naweek.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 49ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (2 Junie). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Japie Botha van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat hy ingestuur het.
Joalize Els van Frankfort het die besondere foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem.(Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes) het die oulike foto geneem. Kontak haar gerus op 082 7025 243.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van Riversong-plaas in die Koue Bokkeveld het die pragtige natuurfoto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi landskap foto geneem.
Deone de Ponselle van Meyerton het die oulike foto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
George Stevens van Vereeniging het die mooi foto van ‘n ruiter by Mein Heim Estate Guest Farm in die  Noordkaap geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto tydnes ‘n besoek aan Penang geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kleurryke natuurfoto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.

Check Also
Close
Back to top button