AmusingNews

Soene in Triplikaat!

Wanneer Elisbie Kies se hondjies, Lilly Mae, Meeko en Sky begin soene uitdeel, doen hulle dit deeglik en drievoudig!

 

Wanneer Elisbie Kies se hondjies, Lilly Mae, Meeko en Sky begin soene uitdeel, doen hulle dit deeglik en in triplikaat! Dié oulike foto is deur Elisbie geneem.        

Het jy ‘n oulike of humoristiese foto van die diere of mense in jou huis? Stuur dit na elsje.vermeulen@media24.com en staan ‘n kans om R100 kontant te wen!

 

***************************************************************************************

Back to top button