AmusingLifestyleLocal newsNews

Boekwurmpies vier Hemelvaart by Moredou

Kleingoed van Boekwurm Kleuterskool het op Hemelvaart (10 Mei) Moredou-ouetehuis besoek om dié baie betekenisvolle dag op die kalender van alle Christene saam met die bejaardes te gedenk

 

Kleingoed van Boekwurm Kleuterskool het op Hemelvaart (10 Mei) Moredou-ouetehuis besoek om dié baie betekenisvolle dag op die kalender van alle Christene saam met die bejaardes te gedenk. Volgens me. Ipsie Terblans, hoof van Boekwurm kleuterskool, het die senior burgers die kuiertjie van die kleingoed terdeë geniet. ‘Die kleingoed het ons ook verbaas met hul toeganklikheid teenoor Moredou se inwoners en het vol geesdrif saam met die senior burgers ingekleur en gekuier,’ sê me. Terblans.

Back to top button