Katkenades! – Leeus terug in hok. (Fotos en Video – Jannie du Plessis)

DENEYSVILLE. - Twee leeus van die Deneys Croc Ranch buite Deneysville, die wyfie Nyala en die mannetjie Maluti, het vanoggend net na sewe uur besluit om so entjie te gaan stap nadat hulle uit hul hok ontsnap het.

DENEYSVILLE. – Twee leeus van die Deneys Croc Ranch buite Deneysville, die wyfie Nyala en die mannetjie Maluti, het vanoggend besluit om so entjie te gaan stap nadat hulle uit hul hok ontsnap het.

Motoriste het Maluti net na 07:00 op die Deneysville Vanderbijlpark pad, die R716 gewaar. Nico Kroucamp, werknemer by VUT het die eienaars ingelig. Die verskrikte Maluti is egter in ‘n boom in by een van die buur kleinhoewes terwyl Nyala terug na haar hok geneem is.

SIEN VIDEO EN KOMMENTAAR – LEES MEER IN VAALWEEKBLAD 5 JULIE

FOTOS en VIDEO: JANNIE DU PLESSIS (VAALWEEKBLAD)

 

 

Kat in die boom. Nie eers die brandweer sou kon help. Foto: Jannie du Plessis
Foto: Jannie du Plessis

 

 

 

 

Foto: Jannie du Plessis
Foto: Jannie du Plessis
Foto: Jannie du Plessis
“Nou raak my gat lam”. Foto: Jannie du Plessis

 

 

Wag eers. Foto: Jannie du Plessis
Gee nog bietjie kans, Hy slaap nog nie. Foto: Jannie du Plessis
Exit mobile version