Wat het by Drie Riviere-poskantoor gebeur?

VEREENIGING. - Die eens vuil en onversorgde poskantoor in Drie Riviere het 'n heel nuwe blaadjie omgeslaan, maar moenie dink dit het sommer vanself gebeur nie.

Gemeentelede van die AGS Kerk in Drie Riviere het hul Saterdag opgeoffer om die perseel van die poskantoor netjies en skoon te maak. Hulle het ook onderneem om dit so te hou.

Besoekers aan die poskantoor is egter baie dankbaar vir die inisiatief, want die poskantoor was maar ‘n redelike seeroog. 

Voor

 

Na

 

Die span wat hul dag ogeoffer het.

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version