CommunityLocal newsNews

Verskyn jou besigheid se naam hier!!!

VANDERBIJLPARK. – Die rojale lewe van ‘n man en sy medepligtige is Maandag 11 Julie beëindig toe hy gearresteer is weens die beweerde kloning van bankkaarte en aankope ter waarde van meer as R206 000 by besighede in die Vaaldriehoek. Mnr N. Thite (39), wat moontlik ‘n vervalste ID dokument voorgelê het, het tussen Donderdag …

VANDERBIJLPARK. – Die rojale lewe van ‘n man en sy medepligtige is Maandag 11 Julie beëindig toe hy gearresteer is weens die beweerde kloning van bankkaarte en aankope ter waarde van meer as R206 000 by besighede in die Vaaldriehoek.
Mnr N. Thite (39), wat moontlik ‘n vervalste ID dokument voorgelê het, het tussen Donderdag 7 Julie en Saterdag 9 Julie R206 726.19 by verskeie besighede in die Vaaldriehoek aankope gedoen met ‘n gekloonde bankkaart van Clinton Ho. Die kaart is van ‘n Chinese Handelsbank, waar Clinton, ‘n Suid-Afrikaner wat in China werk. Die Visa kaart is na ‘n Standard Bank Visa debietkaart gekloon. ‘n Plaaslike besigheid se personeel het gesorg dat die “Royal Weekend” Maandag geëindig het. LEES MEER MôRE 13 JULIE IN VAALWEEKBLAD BLS 12.

IMG-20160712-WA0006
As die verdagte man met jou besigheid gedoen het, het hy jou op ‘n slinkse manier geflous.

Back to top button