Local news

SHS wiskunde boffins presteer

Leerlinge laat hulle grysstof die praatwerk doen

SASOLBURG. – Die Sasolburg Hoërskool se wiskunde boffins het tydens die derde rondte van die Vrystaat Wiskundekompetisie puik presteer.

As wenners van die Fezile Dabi-afdeling het hulle deurgedring tot die eindrondte waar die wenners van die verskillende provinsies teen mekaar te staan kom. Graad 8: Heinrich Harmse (eerste plek); Graad 9: Eduard Pieterse (eerste plek), Arkupal Dutta (tweede plek) en Graad 11: Chloe de Witt (derde).

Chloe de Witt
Arkupal Dutta
Eduard Pieterse

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button