Juventus vereer hul ‘Arende’

Juventus vereer hul ‘Arende’

Willem Zuidersma is deur Juventus Privaatskool as topleerling in Graad 12 aangewys.
Juventus Privaatskool het einde verlede jaar tydens hul Arende-aand die toppresteerders in hul onderskeie grade met toekennings beloon vir hul harde werk. Dié spannetjie was onder die toppresteerders. Van links is Marnus Geldenhuys (graad 0), Sanmari Geldenhuys (graad 1), Jamie du Plessis (graad 2) en Dawson de Vernon (graad 3).
Robyn Roets (graad 6), Julienne Strydom (graad 5) en Joshua Westcott (graad 4) is ook deur Juventus Privaatskool vereer vir uhl uitmuntende prestasies in hul onderskeie grade.
Exit mobile version