EntertainmentLifestyleSchools

148) Kylie Delport van Vereeniging Gimnasium

Een gelukkige leser wat 'n matrikulant se foto deel, gaan ook 'n prys wen!

Kylie Delport van Vereeniging Gimnasium

Daar is kontant en ander pretpryse soos ‘n pragtige kunsfoto van Techno Pencil Art deur die kunstenaar JJ Smith op die spel vir vanjaar se wenner in Vaalweekblad se Matriekafskeidwedstryd 2021.

Deelnemers kan hul foto’s op Vaalweekblad se webwerf na hul eie en hul vriende en familie se Facebook-profiele deel om hul wenkanse te verbeter.

Deelnemers verwerf punte deur die aantal Facebook-gebruikers wat hul foto deel of “like”, maar ‘n span beoordelaars sal die uiteindelike wenner/s uit die Top 10 finaliste kies.

Die wenner/s se name sal vroeg in Januarie bekendgemaak word.

Een gelukkige leser wat ‘n matrikulant se foto deel, gaan ook ‘n prys wen! So, neem deel en help kies die wenner/s!

**********************************************************************************

Back to top button