CommunityCompetitionsEntertainmentLifestyleLocal newsNewsNewsPhoto GalleriesUpdate

Vaalweekblad Bruid van die Jaar-kompetisie!

Vaalweekblad se gewilde Bruid van die Jaar-kompetisie is volstoom aan die gang en alle voornemende bruide wat binne die volgende drie maande voor die kansel gaan staan moet onthou om in te skryf. Behalwe vir die eer om met die titel weg te stap, is daar natuurlik lekker bederfpryse én kontantpryse op die spel vir die wenbruid. …

Vaalweekblad se gewilde Bruid van die Jaar-kompetisie is volstoom aan die gang en alle voornemende bruide wat binne die volgende drie maande voor die kansel gaan staan moet onthou om in te skryf.

Behalwe vir die eer om met die titel weg te stap, is daar natuurlik lekker bederfpryse én kontantpryse op die spel vir die wenbruid. Die kroning sal volgende jaar by Three Rivers Lodge gehou word.

Stuur gerus troufoto’s na Penelope van Vuuren (pvanvuur@media24.com) om ‘n inskrywingsvorm te ontvang en deel te wees van die gewilde kompetisie. Bruide wat gedurende die jaar getroud is en nog wil inskryf, kan ook hul besonderhede deurstuur.
Ons wag om van jou te hoor!

Back to top button