Groep 3 – Matriekafskeidwedstryd

Deelnemers aan 2017 se wedstryd: Soek jul foto's in die alfabetiese fotoplasings in www.vaalweekblad.com

Hier is die foto’s van ons streek se 2017-matrikulante wat deelgeneem het aan Vaalweekblad se jaarlikse matriekafskeidwedstryd.

‘n Verskeidenheid pretpryse is op die spel vir die wenners! Dit sluit prysgeld van R2000 vir die wenner en R1000 vir twee naaswenners in. Die prysgeld word geskenk deur Vaalweekblad en Synergy Production House.
Daarby is daar ook verskeie bederfpryse van Emerald Resort & Casino, die Bon-hotelgroep, etebewyse van restaurante, en ‘n handige geskenk van Twin Radio!
Die wenners gaan bepaal word op grond van stemme op die papier-stembriefie wat in Vaalweekblad verskyn het, en ‘n paneel beoordelaars.
Deelnemers wat die stembriefie gemis het, het steeds ‘n kans om tot 31 Desember 2017 te stem: Elke keer as jy of jou familie R200 by President Hyper (Vaal) bestee, kan jy jou betaalstrokie met jou naam en foonnommer in die matriek-wedstrydboks pos. Elke betaalstrokie tel dan as ‘n ekstra stem vir jou. Die wenners word in Vaalweekblad van 10 Januarie aangekondig.
Meer besonderhede is beskikbaar by Retha (083 246 0523).

 

Vanjaar se borge:

Exit mobile version