Hier is Mnr. en Mej. Vaal 2017 se finaliste!

Wie van hierdie pragtige jong dames en here gaan met die krone wegstap?

 

Foto’s Onder:

Models Unlimited se Mnr. en Mej. Vaal 2017 word binnekort aangewys. Onderhoude is afgehandel en die finaliste vir Mej. Petite Vaal 2017 is agter van links Danielle Prinsloo, Boikanyo Motlou, Euphrancia Malindi en Tshedimosetso Tlapi. Middel is Caitlyn le Roux, Zanelle Theron, Pauline du Plessis (Style and Glamour Ontwerper vir Mej. Petite Vaal), Katia Lourenco (Mej. Petite Vaal 2016/17), Ziana Mbatha, Tanneth Beiling, Ané Strydom, Buhle Sithole, Shalaine van den Berg en Chiara Guglielmi-Pacariz. Foto: Ryno Steyn

Miss Petite Vaal

 

 

Mej. Tiener Vaal 2017 se finaliste is Megan Jonck, Danica Visser, Kisia Steyn (Mej. Tiener Vaal 2016/17), Thandi Radebe, Suhané Bosch, Luzé van Zyl, Pauline du Plessis (Ontwerper van Style and Glamour Boutique). Middel is Mariska Pfahl (Mariska Pfahl Couture, Ontwerprer van Mej. Tiener Vaal), Charmazel Janse van Rensburg, Chandri van Zyl en Thandeka Tyatya. Voor is Sipho Mandlana, Tshiamo Tlhapi, Rethabile Rankhanyane, Iwey Kruger, Michaela van Vuuren, Lebohang Montjiyo en Ayanda Makaba. Bonny Tsotetsi van Angelic Brides was afwesig tydens neem van die foto-sy borg ook rokke vir Mej. Tiener Vaal).

Mej Tiener Vaal

 

Mnr. Tiener Vaal 2017 se finaliste is Kenneth Potsane, Marinda Labuschagne (mans klere borg van Markham) en Maxwell Sabisa. Middel is Nicky Nicholenas, Altus van Zyl, Christopher Pistorius en Tshiamo Pooe.

Mnr. Tiener Vaal

 

 

 

Mej. Vaal 2017 se finaliste is Simoné Rautenbach, Yolané Pienaar (Mej. Vaal 2016/17), Mary Kolopang, Kgomoco en Jacqueline (House of JM Designs; ontwerpers en eienaars van die skeppings wat tydens die gala-aand gedra gaan word), Dineo Matjokana, Sabrina Letizia en Marcelle Samons. Middel is Tholwana Mathafeng, Palesa Mokoena, Ané Oosthuizen, Bertie Boucher (hoofborg van Star Nissan Vereeniging), Anja Visagie en Tiffany Preston. Voor is Liezl Greyling, Tamieke Nieuwoudt, Johané Petzer, Jakolien van Tonder en Odireleng Kungwane.

Mej Vaal se finaliste vir 2017

 

Mnr. Vaal 2017 se finaliste (saam met Marinda Labuschagne – klereborg: Markham), Hennie Storm en Nkosinathi Mngomezulu. Middel van links is Mpho Moeketsi, Matthews Molamu, Stefan Coetzer (Mnr. Vaal 2016/17), Donovan Kelly, Brandan Erxleben en Eugene Nel. Voor van links is Bonga Zwane, Tjaart van der Walt, Mongeci Qabati en Thato Sebotsa.

Mr Vaal finaliste vir 2017
Exit mobile version