Volmaakte verhouding – feit of fiksie?

Elsa du Toit van die Vaaldriehoek se Alleengroep stuur hierdie gawe uitnodiging aan alle enkellopendes

 
Elsa du Toit van die Vaaldriehoek se Alleengroep stuur hierdie gawe uitnodiging aan alle enkellopendes:
 
Verhoudings is soos vlinders
veerlig en vlugtig.
As jy n mooi een kry,
hoe laat jy hom bly?
 
Verhoudings verander
verhoudings verskil
Party is koud en kil
ander is teer en stil.
 
Is die Volmaakte Verhouding net n droom?
As jy dit wil weet –
moet jy ons Alleengroep
byeenkoms bywoon!
 
Alle Alleenlopers, kom kuier saam op 27 Augustus, en neem deel aan die gesprek oor
‘Hoe laat ek my verhouding werk?”
 
Prof. Ras van Niekerk kom sy reeks van drie praatjies afsluit, en ons gedagtes prikkel met nuwe en insiggewende feite oor hierdie interessante onderwerp.
 
Ons nooi alle Alleenlopers hartlik uit om ons byeenkoms by te woon, bring n bordjie eetgoed
en n maatjie saam!
 
PLEK: Methodiste Kerk Kowie Straat 58, Drie Riviere Oos, Vereeniging.
TYD: Sondag 27 Augustus, 14h00
TOEGANG: Jou Naamkaartjie en n bordjie eetgoed.
KONTAK: Elsa du Toit op Sel: 083 666 8341 vir meer inligting
Exit mobile version