8). 2016 Matriekafskeidfoto’s – Geneviev tot Isabel

Inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Matriekafskeidwedstryd 2016. Die foto's is alfabeties gerangskik. Die wenners word binnekort bekendgemaak! Hou hierdie webwerf dop vir meer inligting!

Matrikulante wat ingeskryf het vir Vaalweekblad en Ster se groot jaarlikse Matriekafskeidwedstryd, soek op www.vaalweekblad.com se galleries na jou foto onder die letter van die alfabet waarmee jou of jou metgesel se naam begin. Vir enige navrae, stuur ‘n e-pos na rfichat@media24.com

Gretchen du Plooy, Overvaal.
Hanco Janse van Vuuren en Ronel Strydom, HS Driehoek.
Heinrich Abbott, Transvalia.
Hennie Smith en Ilze Petzer HS Volkskool.
Hercules Aucamp en Bianca Viljoen, HS Driehoek.
Ilze Coetzer & Christian Coetzee, HS Transvalia.

Ine-Mari Steyn (Vging Gimnasium) & Manie du Plessis.

Isabel Stiglingh & Dylan Lee Rheeder, Overvaal.
Exit mobile version