5). 2016 Matriekafskeid – Van Chantelle tot Corné

Inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Matriekafskeidwedstryd 2016. Die foto's is alfabeties gerangskik. Die wenners word binnekort bekendgemaak! Hou hierdie webwerf dop vir meer inligting!

Matrikulante wat ingeskryf het vir Vaalweekblad en Ster se groot jaarlikse Matriekafskeidwedstryd, soek op www.vaalweekblad.com se galleries na jou foto onder die letter van die alfabet waarmee jou of jou metgesel se naam begin. Vir enige navrae, stuur ‘n e-pos na rfichat@media24.com

Chantelle van der Berg en Pieter Liebenberg, HTS Carel de Wet.
Charlize Gaybba, HS VDBP & metgesel Morné Oosthuizen.

Charmonè Bekker & Jack Mills, HS Driehoek.

Charné Feenstra en Reinhardt Kuhn, HS Driehoek.

Charné Kruger, HS Driehoek.
Chemoné Smith, & WP Niemandt (HS Transvalia).
.

Cherise Botes, HS Transvalia.

Cherisse Eckley, HS Gimnasium.
Chrismarie Bridges en Cwan Deysel, HS Overvaal.
Christina en broer Justin Rabie, HS VDBP.
Christine Claasens & Leon Pretorius, Vging Gimnasium.
Claudine Strydom en Ashley Moropoli, HS Driehoek.
Conrad Geldenhuys en Jenique Labuschaqne, Vging Gimnasium.
Exit mobile version