CompetitionsEntertainmentLifestyleLocal newsPhoto GalleriesSchool
5). 2016 Matriekafskeid – Van Chantelle tot Corné
Inskrywings vir Vaalweekblad en Ster se Matriekafskeidwedstryd 2016. Die foto's is alfabeties gerangskik. Die wenners word binnekort bekendgemaak! Hou hierdie webwerf dop vir meer inligting!
Matrikulante wat ingeskryf het vir Vaalweekblad en Ster se groot jaarlikse Matriekafskeidwedstryd, soek op www.vaalweekblad.com se galleries na jou foto onder die letter van die alfabet waarmee jou of jou metgesel se naam begin. Vir enige navrae, stuur ‘n e-pos na rfichat@media24.com
Charmonè Bekker & Jack Mills, HS Driehoek.
Charné Feenstra en Reinhardt Kuhn, HS Driehoek.
Cherise Botes, HS Transvalia.