Local newsNewsNewsBreaking News

Vaaldam nou 100% vol

DENEYSVILLE. – Die departement van waterwese het 17:00 Maandagaand laat weet dat die Vaaldam nou 100% vol is. Dit is die eerste keer sedert 2017 wat die dam heeltemal vol is. Dit volg skaars ‘n paar maande nadat die dam se watervlakke in Oktober verlede jaar tot onder 30% gedaal het. Volgens Sputnik Ratau, ’n …

DENEYSVILLE. – Die departement van waterwese het 17:00 Maandagaand laat weet dat die Vaaldam nou 100% vol is.
Dit is die eerste keer sedert 2017 wat die dam heeltemal vol is.
Dit volg skaars ‘n paar maande nadat die dam se watervlakke in Oktober verlede jaar tot onder 30% gedaal het.
Volgens Sputnik Ratau, ’n woordvoerder vir die departement van waterwese, is daar steeds ’n sterk invloei van water vanuit die Vaaldam se opvangsgebied.

The Vaal Dam is nou 100% vol. Foto: Argieffoto

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button