CompetitionsEntertainmentNewsPhoto Galleries

Hulle wen pryse in Vaalweekblad se November-blokraaiwedstryde

Sestien deelnemers wen pryse in jongste Blokraaiwedstryde!

 

Talle deelnemers aan Vaalweekblad se blokraaiwedstryde het pryse in die afgelope weke se trekkings gewen. Nogmaals dankie aan die restaurante, CD- en boekuitgewers wat die pretpryse borg. MooiVaal Media borg die hoofprys van R1000 kontant.

Die volgende wenners kan hul pryse voor 13 Desember, wanneer Vaalweekblad vir die Kersvakansie sluit, by MooiVaal Media se Vanderbijlpark-kantore kom opeis. Alternatiewelik kan pryse vanaf 2 tot 27 Januarie 2020 afgehaal word. (Let wel, pryse wat teen 31 Januarie 2020 onopgeëis is, word oorgedra na die volgende maand se trekkings).

Dié deelnemers wen ete-bewyse van Dros Restaurant in Vanderbijlpark:

Bets Roets, Suzette Brand en Rina de Lange.

Dié deelnemers wen ete-bewyse van Turn ‘n Tender Restaurant in Vaal Mall, Vanderbijlpark:

Sebonyane Motsoeneng, Lynn Erasmus en Piet Brand.

Dié deelnemers wen ete-bewyse van Turn ‘n Tender Restaurant in River Square, Drie Riviere:

Estelle Kriel, Leilanie van Hagen en Tammy Friër.

Die volgende deelnemers wen ete-bewyse van Redwoods in Sasolburg:

Nellie Venter en Magdalena Wilken.

Die volgende deelnemers wen ‘n boekprys en R50:

Miemie van Dyk, Kobie van Breda en Alf Madgwick.

Die volgende deelnemers wen ‘n CD en R50:

Gisela van Staden, Marinda Gouws en Wessel Wessels.

* Die hoofwenner van R1 000 is Alexa Pieterse van Vereeniging.

Skakel Retha Fitchat by 083 246 0523 vir enige navrae in verband met die opeis van u pryse of prysbewyse.

Back to top button